: Liz Shmuilov, KidKiddos Books
: Om 'n Superheld te wees Being a Superhero
: KidKiddos Books
: 9781525958342
: 1
: CHF 2.20
:
: Kinder- und Jugendbücher
: Afrikaans
: 34
: DRM
: PC/MAC/eReader/Tablet
: ePUB

Baie kinders droom daaroor om superhelde te wees.  In hierdie kinderboek, gaan Ron en sy beste maat Maya op 'n opwindende reis om helde te word.  Hulle leer belangrike superheld reëls wat hulle help om hulle eerste missie te voltooi.  Hulle werk saam en help Maya se boetie, en leer nuwe dinge omtrent hulself.  Wil jy ook 'n superheld word?